Chris & Melanie

16 Februarie 2019

Verlowing-34.jpg
 
 

Chris & Monique trou!

Ons nooi jou vriendelik uit om die dag saam met ons te deel.

 

Wanneer: 16 Februarie 2019

Waar: Belazel, Wakkerstroom.

(Smitsfield is 25km oos van Ermelo en 25km wes van Lothair)

Seremonie: 14:30 vir 15:00

RSVP teen 30 Desember 2018

Sou u ‘n geskenkie wou koop, spaar u self die baie loop. Bêre die nootjie in die kas en kom gooi dit in die huwelikstas!

 

 

RSVP met die vorm hieronder

Tik gerus 'n liedjie of 2 onderaan van jou keuse.
 
 

Akkommodasie

http://www.wakkerstroom.co.za/category/accommodation/

 
 

Chirs & Melanie