Jaco & Imke - 28 September 2019

Verlowing-48.jpg
 
 

Datum : 28 September 2019

Plek : Ever Be Country Chateau

Tyd : 15:30 vir 16:00

Drag : Formeel

Ons het mekaar, 

die liefde die blom, 

maar `n geldjie sal help, 

wanneer die huisie kom.

Kinders toegelaat 

RSVP teen 30 Junie 2019

 

RSVP met die vorm hieronder

 
 
 

Jaco & Imke

28 September 2019