Dirkie & Cara

 29 September 2018

Foto (10 of 96).jpg
 
 

Dirkie het die groot vraag gevra en Cara het gesê: "JA!"

Ons nooi jul vriendelik uit om hierdie groot dag met ons te deel.

 

Wanneer: 29 September 2018

Seremonie: NG Kerk Senekal-Noord (GPS

Koördinate: S 28˚18.756’ O 027˚37.436’)

Tyd: 15:00 vir 15:30

Kom hou saam met ons boeremakietie op die plaas Mignonette, waar ons dit behoorlik gaan vier.

(Koördinate S 28˚11.801’ O 027˚43.245’)

RSVP teen 15 Augustus 2018

Jammer, geen kinders

Kontant kroeg

'n Geldjie in die sak is beter as 'n geskenkie op die rak.

 

 

RSVP met die vorm hieronder

Naam en van *
Naam en van
Maak seker in jou uitnodiging of jy 'n +1 uitnodiging het.
Tik gerus 'n liedjie of 2 onderaan van jou keuse.
 
 

Akkommodasie

  • Bloekomsrus - 0836446443

  • Hendersons Boutique Lodge - 0833016264

  • Dennebosch gastehuis - 0836353024

  • Arizona (20km buite Senekal) - 0832746616

  • Cheetah's oornag akkomodasie - 0584812866

  • Cheetah's oornag kamers - 0833092090

  • Anni's Light House - 0584813818

  • Oberammergau karavaanpark & oornagkamers - 0826330737/0720783783

  • Koshuis (Bring eie beddegoed; R90 per nag) - Bespreek by Dirkie 0731154722

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom