Wiehann & Hanri

29 November 2019

Foto-56.jpg
 
 

Wiehann & Hanri trou!

Ons nooi jou vriendelik uit om die dag saam met ons te deel.

 

Wanneer: 29 November 2019

Waar: Casablanca Manor

Seremonie: 15:30 vir 16:00

RSVP teen Sondag 3 November 2019

Kleredrag : Semi Formeel

Alhoewel ons daarvan hou om te sien hoe julle kinders speel en lag, is hierdie n volwasse alleenlike dag.

Ons het al ‘n huisie maar is nog nie heeltemal tuis nie. Spaar jou voete die loop ons sal eerder self wil koop. Bring asb. ‘n geldje dan voer ons die spaarvarkie

Vir die wat meer tradisioneel is:

https://www.mrphome.com/en_za/gift-registry/home

(Gift Registry ID: JOU000030) 

 

RSVP met die vorm hieronder

Tik gerus 'n liedjie of 2 onderaan van jou keuse.
 
 

Akkommodasie

1. Amanvari Guest Farm

* Self-Catering

* 400 m From Casablanca Manor

* 2 Very Spacious rooms

* www.amanvariguestfarm.co.za

* bookings@amanvariguestfarm.co.za

* 082 975 8352

2. Skaapkraal Guesthouse

* Self-Catering

* 400 m From Casablanca Manor

* 12 rooms

* www.dieskaapkraal.co.za

* bookings@dieskaapkraal.co.za

* 082 929 4977

3. Misty Meadows

* Self-Catering

* 1.5 km From Casablanca Manor

* 10 chalets

* http://mistymeadowssa.co.za/

* http://mistymeadowssa.co.za/guest-house-booking-form/

* 061 527 0817 / 072 783 4330

4. Silver Fig Guesthouse

* 7.3 km from Casablanca Manor

* 12 rooms

* www.silverfigguesthouse.co.za

* 082 3008877 / 060 426 9878

5. Lieben Charm Guesthouse

* 7.9 km From Casablanca Manor

* 11 rooms

* www.liebencharm.co.za

* wanda@liebencharm.co.za

* 083 417 5873

 

Wiehann & Hanri