Wayne & Sorietha

23 November 2019

Verlowing-82.jpg
 
 

Wayne & Sorietha trou!

Ons nooi jou vriendelik uit om die dag saam met ons te deel.

 

Wanneer: 23 November 2019

Waar: La Rouge Gasteplaas, Viljoenskroon

Seremonie: 16:00

RSVP teen 2 September 2019

Kleredrag : Semi Formeel

Alhoewel ons daarvan hou om ons kinders te sien hoe julle kinders speel en lag, is hierdie n volwasse alleenlike dag.

Sou u ‘n geskenkie wou koop, spaar u self die baie loop. Bêre die nootjie in die kas en kom gooi dit in die huwelikstas!

 

 

RSVP met die vorm hieronder

Tik gerus 'n liedjie of 2 onderaan van jou keuse.
 
 

Akkommodasie

Kontak : 082 207 4607 / info@larougegasteplaas.co.za

 
 

Wayne & Sorietha